Rooi rose

Rooi rose vier haar terugkeer na die rakke! Ja, jy het reg gelees - na 'n afwesigheid van 'n jaar en 'n half sal die Januarie 2022 uitgawe vanaf 17 Desember 2021 by meeste groothandelaars beskikbaar wees. Ons is steeds sinvol, stylvol en propvol met aktuele artikels, stories oor bekendes...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Format: Downloads eMagazine Magazines eMagazine
Language:Afrikaans
Published: Cleveland : Highbury Media T/A Habari Media.
Series:Rooi Rose.
Subjects:
Online Access:Read eMagazine in Libby.
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
Description
Summary:Rooi rose vier haar terugkeer na die rakke! Ja, jy het reg gelees - na 'n afwesigheid van 'n jaar en 'n half sal die Januarie 2022 uitgawe vanaf 17 Desember 2021 by meeste groothandelaars beskikbaar wees. Ons is steeds sinvol, stylvol en propvol met aktuele artikels, stories oor bekendes, inspirasiestories, mode, dekor, resepte, blokraaie, verhale en 'n paar toevoegings soos nuwe rubriekskrywers, hekelpatrone en nog meer. Dit als vir slegs R49,90! Ons sien saam met al ons lesers uit om weer agteroor met 'n gedrukte kopie in die hand te sit, die varsgedrukte reuk in te asem en net vir 'n wyle met heerlike leesgenot te ontspan.
Physical Description:1 online resource
Publication Frequency:Monthly
Format:Requires the Libby app or a modern web browser.