Die groot 4x4 gids
Om 'n 4x4 te koop is net die begin. Watter modifikasies moet jy daarop aanbring as jy hom in die veld wil gebruik? Watter vaardighede moet jy bemeester? Hierdie en nog baie meer vrae word in detail beantwoord in Die GROOT 4x4-gids, 'n volledige verwysingsbron van 100 blaaie, beantwoord. Beginners so...
Saved in:
| Format: | Downloads eMagazine Magazines eMagazine |
|---|---|
| Language: | Afrikaans |
| Published: |
Cleveland :
Media 24 Ltd.
|
| Series: | Die GROOT 4x4 Gids.
|
| Subjects: | |
| Online Access: | Read eMagazine in Libby. |
| Tags: |
No Tags, Be the first to tag this record!
|
| Summary: | Om 'n 4x4 te koop is net die begin. Watter modifikasies moet jy daarop aanbring as jy hom in die veld wil gebruik? Watter vaardighede moet jy bemeester? Hierdie en nog baie meer vrae word in detail beantwoord in Die GROOT 4x4-gids, 'n volledige verwysingsbron van 100 blaaie, beantwoord. Beginners sowel as ervare 4x4-bestuurders kan baat by die korrekte inligting. Oor dinge soos die regte herwinningstoerusting, die regmaak van 'n pap wiel, die inhoud jou noodhulptas, die regte prosedure wanneer jy wilde diere in 'n kamp raakloop of die wettigheid al dan nie van daai mooi kolligte in die winkel. Met al die kennis wat jy in Die GROOT 4x4-gids sal opdoen, kan jy en jou gesin makliker, lekkerder en veiliger koers kies bos toe. En dit alles vir net R45. |
|---|---|
| Physical Description: | 1 online resource |
| Publication Frequency: | One time |
| Format: | Requires the Libby app or a modern web browser. |
