Huisgenoot bak

Sluit aan by die wêreldwye bakgier! Hierdie tydskrif is perfek vir sowel gesoute en groentjie-bakkers, vir ma's wat binne minute vir die kinders 'n koek aanmekaar wil slaan tot mense wat vir gaste wil bak of selfs hul spogkoeke wil verkoop. Daar's 'n afdeling oor basiese mengmetodes en elke resep v...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Format: Downloads eMagazine Magazines eMagazine
Language:Afrikaans
Published: Cleveland : Media 24 Ltd.
Series:Huisgenoot Bak.
Subjects:
Online Access:Read eMagazine in Libby.
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
Description
Summary:Sluit aan by die wêreldwye bakgier! Hierdie tydskrif is perfek vir sowel gesoute en groentjie-bakkers, vir ma's wat binne minute vir die kinders 'n koek aanmekaar wil slaan tot mense wat vir gaste wil bak of selfs hul spogkoeke wil verkoop. Daar's 'n afdeling oor basiese mengmetodes en elke resep vertel vir jou vooraf hoeveel moeite en tyd dit vereis. Al die klassieke staatmakerkoeke is hier, plus natuurlik verruklike kaaskoeke, sjokoladekoeke, soetkoekies en minikoeke. 'n Hele hoofstuk is aan gesonder koeke met min koolhidrate toegewy - ja, jy kan Franse vanieljekoek geniet terwyl jy jou dieet dophou! daarmee . . . in Huisgenoot WORS is daar altesaam 100 smullekker resepte vir worsgeregte, of dit nou boerewors, varkworsies, kaasworsies of Weense, Russiese, Duitse of Italiaanse worse is! Huisgenoot se kosredakteur, Carmen Niehaus, het ook haar eie keuse van moderne worsrolletjies ingesluit. Kry jou eksemplaar nou!
Physical Description:1 online resource
Publication Frequency:One time
Format:Requires the Libby app or a modern web browser.