Huisgenoot beste resepte - 100 jaar se gunsteling

Huisgenoot is vanjaar 100 jaar oud en in dié wonderlike publikasie bring ons al die ikoniese Huisgenoot-resepte byeen wat deur die dekades in jou gunsteling-tydskrif verskyn het. Elkeen kry 'n moderne kinkel sodat dit met gemak op 'n 2016-kostafel kan pryk. Daar's poedings, koeke, ligte geregte, sl...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Format: Downloads eMagazine Magazines eMagazine
Language:Afrikaans
Published: Cleveland : Media 24 Ltd.
Series:Huisgenoot Beste Resepte - 100 Jaar se gunsteling.
Subjects:
Online Access:Read eMagazine in Libby.
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!

MARC

LEADER 00000nas a2200000Ka 4500
001 ODN0005855956
005 20250714083900.0
006 m o d
007 cr cn unuuu
008 210121c2016 nyu p o afr d
037 |a 083BF77A-1B92-491A-8ECE-2DB1FEAC0EA9  |b OverDrive, Inc.  |n http://www.overdrive.com 
040 |a TEFOD  |c TEFOD 
245 0 0 |a Huisgenoot beste resepte - 100 jaar se gunsteling  |h [eMagazine]. 
260 |a Cleveland :  |b Media 24 Ltd. 
300 |a 1 online resource 
310 |a One time 
336 |a text  |b txt  |2 rdacontent 
337 |a computer  |b c  |2 rdamedia 
338 |a online resource  |b cr  |2 rdacarrier 
490 0 |a Huisgenoot Beste Resepte - 100 Jaar se gunsteling. 
520 |a Huisgenoot is vanjaar 100 jaar oud en in dié wonderlike publikasie bring ons al die ikoniese Huisgenoot-resepte byeen wat deur die dekades in jou gunsteling-tydskrif verskyn het. Elkeen kry 'n moderne kinkel sodat dit met gemak op 'n 2016-kostafel kan pryk. Daar's poedings, koeke, ligte geregte, slaaie, ontbyt en natuurlik alles wat op 'n Sondag ons tafels laat kreun het. Dalk onthou jy nog van die gewildste resepte, soos skoonma-se-tong, smelt-in-die-mond-biefstuk en Boelie! Ons kyk ook hoe Afrikaanse kooktradisies deur die jare ontwikkel en verander het, en natuurlik is daar resepte en wenke van die befaamde digter-dokter-lekkerbek C. Louis Leipoldt, wat in die 1940's kosbydraes in Huisgenoot gelewer het. Dalk kan jy selfs 'n paar van die ou kookkunsies beproef, soos die 1919-wenk om jou piekels met 'n klip bo-op te bêre! 
538 |a Requires the Libby app or a modern web browser. 
655 7 |a Electronic periodicals.  |2 local 
655 7 |a Downloadable magazines.  |2 local 
856 4 0 |u http://link.overdrive.com/?websiteID=288&titleID=5855956  |y Read eMagazine in Libby.  |3 Read eMagazine in Libby. 
999 |a 507447