Huisgenoot skooltake
Maak skoolprojekte jou elke jaar gespanne? Dan is Huisgenoot se Skooltake 2014 net die tydskrif vir jou. Dis gepak met feite, foto's, illustrasies en fantastiese infografika - 'n weergalose naslaangids vir die laerskoolkind in jou lewe. Dit bevat alles wat 'n nuuskierige snuiter nodig het en sluit f...
Saved in:
| Format: | Downloads eMagazine Magazines eMagazine |
|---|---|
| Language: | Afrikaans |
| Published: |
Cleveland :
Media 24 Ltd.
|
| Series: | Huisgenoot Skooltake.
|
| Subjects: | |
| Online Access: | Read eMagazine in Libby. |
| Tags: |
No Tags, Be the first to tag this record!
|
| Summary: | Maak skoolprojekte jou elke jaar gespanne? Dan is Huisgenoot se Skooltake 2014 net die tydskrif vir jou. Dis gepak met feite, foto's, illustrasies en fantastiese infografika - 'n weergalose naslaangids vir die laerskoolkind in jou lewe. Dit bevat alles wat 'n nuuskierige snuiter nodig het en sluit fassinerende onderwerpe in soos die antieke en nuwe wonders van die wêreld, die menslike liggaam, die geskiedenis van geld en die skryfkuns, virusse en bakterieë en allerhande diersoorte. |
|---|---|
| Physical Description: | 1 online resource |
| Publication Frequency: | One time |
| Format: | Requires the Libby app or a modern web browser. |
