Huisgenoot-wenresepte

Wonder jy wat jy vanaand vir ete kan maak? Kies dan iets wat maklik, vinnig en smaaklik genoeg is om vir Huisgenoot se TV-program Jy Het 'n Wenresep op die DStv-kanaal VIA gekies te word! Elke resep in die boek is deur een van die program se bobaas-kokke ontwikkel en word beoordeel volgens smaak, in...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Format: Downloads eMagazine Magazines eMagazine
Language:Afrikaans
Published: Cleveland : Media 24 Ltd.
Series:Huisgenoot-Wenresepte.
Subjects:
Online Access:Read eMagazine in Libby.
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
Description
Summary:Wonder jy wat jy vanaand vir ete kan maak? Kies dan iets wat maklik, vinnig en smaaklik genoeg is om vir Huisgenoot se TV-program Jy Het 'n Wenresep op die DStv-kanaal VIA gekies te word! Elke resep in die boek is deur een van die program se bobaas-kokke ontwikkel en word beoordeel volgens smaak, interessantheid, bekostigbaarheid, varsheid en die tyd wat dit verg. Huisgenoot se kosredakteur, Carmen Niehaus, gee boonop vir van die resepte 'n effense kinkel, deel planne om kosflaters te red en gee ook raad oor hoe om 'n gereg te geur dat dit op sy lekkerste smaak. Te koop teen R45.
Physical Description:1 online resource
Publication Frequency:One time
Format:Requires the Libby app or a modern web browser.