Sarie
SARIE is die voorkeur-glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika met 'n moderne wêreldbeskouiing. SARIE is 'n intieme deel van haar lewe en 'n ware voortsetting van haar leefstyl. Maand ná maand vertel die tydskrif tipies Suid-Afrikaanse stories wat haar altyd goed laat voel oor...
Saved in:
| Format: | Downloads eMagazine Magazines eMagazine |
|---|---|
| Language: | Afrikaans |
| Published: |
Cleveland :
Media 24 Ltd.
|
| Series: | SARIE.
|
| Subjects: | |
| Online Access: | Read eMagazine in Libby. |
| Tags: |
No Tags, Be the first to tag this record!
|
| Summary: | SARIE is die voorkeur-glanstydskrif van die Afrikaanssprekende vrou van Suid-Afrika met 'n moderne wêreldbeskouiing. SARIE is 'n intieme deel van haar lewe en 'n ware voortsetting van haar leefstyl. Maand ná maand vertel die tydskrif tipies Suid-Afrikaanse stories wat haar altyd goed laat voel oor haarself en haar wêreld. Dis na SARIE dat sy haar wend vir kernoplossings en vertroude geselsies. Dis waar sy haar spesiale inspirasie vind. |
|---|---|
| Physical Description: | 1 online resource |
| Publication Frequency: | Monthly |
| Format: | Requires the Libby app or a modern web browser. |
