Sarie bruid

Hoe mooi, hoe slim! was my reaksie op elk van die troues in hierdie uitgawe. Van die Swartland tot die Karoo, van landelike Nieu-Bethesda tot in die Kaapse middestad, het Suid-Afrikaners 'n dag geskep wat hulle - en vir seker ook die gaste - altyd sal onthou. Daar was ook pare wat op buitelandse bes...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Format: Downloads eMagazine Magazines eMagazine
Language:English
Published: Cleveland : Media 24 Ltd.
Series:Sarie Bruid.
Subjects:
Online Access:Read eMagazine in Libby.
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
Description
Summary:Hoe mooi, hoe slim! was my reaksie op elk van die troues in hierdie uitgawe. Van die Swartland tot die Karoo, van landelike Nieu-Bethesda tot in die Kaapse middestad, het Suid-Afrikaners 'n dag geskep wat hulle - en vir seker ook die gaste - altyd sal onthou. Daar was ook pare wat op buitelandse bestemmings besluit het, soos Griekeland en Italië, en hoe inspirerend was hul troureis nie. Geniet hierdie 132 blaasje saam met ons, en al die drome wat dit optower! - Michélle van Breda, redakteur
Physical Description:1 online resource
Publication Frequency:One time
Format:Requires the Libby app or a modern web browser.