Stroom saam!

Wil jy jou gunsteling-program kettingkyk, maar jy weet nie waar om dit te kry nie? Het jy 'n epiese reeks klaar gekyk en wonder wat jy volgende kan aanpak? Stroom Saam! sal al jou vrae oor stroomdienste beantwoord. Van al die tegniese aspekte van hoe en waar jy al die stroom-apps kan kry, hoe om...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Format: Downloads eMagazine Magazines eMagazine
Language:Afrikaans
Published: Cleveland : Media 24 Ltd.
Series:Stroom Saam!.
Subjects:
Online Access:Read eMagazine in Libby.
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
Description
Summary:Wil jy jou gunsteling-program kettingkyk, maar jy weet nie waar om dit te kry nie? Het jy 'n epiese reeks klaar gekyk en wonder wat jy volgende kan aanpak? Stroom Saam! sal al jou vrae oor stroomdienste beantwoord. Van al die tegniese aspekte van hoe en waar jy al die stroom-apps kan kry, hoe om dit op jou ouer model TV te laai en wat jy nodig het om dit te doen, tot watter stroomplatforms in Suid-Afrika beskikbaar is en watter programme, reekse en flieks hulle aanbied - Stroom Saam! sal jou stroom-ervaring maklik en heerlik genotvol maak.
Physical Description:1 online resource
Publication Frequency:One time
Format:Requires the Libby app or a modern web browser.