Tuis
Tuis is 'n praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin wat lesers in staat stel om hulle blyplekke mooi te maak, en die waarde daarvan te laat toeneem - binne én buite. Die tydskrif maak die lewe makliker vir mense wat 'n huis wil koop, bou of opknap, of lus is vir tuinmaak, kosmaak of mooima...
Saved in:
| Format: | Downloads eMagazine Magazines eMagazine |
|---|---|
| Language: | Afrikaans |
| Published: |
Cleveland :
Media 24 Ltd.
|
| Series: | Tuis.
|
| Subjects: | |
| Online Access: | Read eMagazine in Libby. |
| Tags: |
No Tags, Be the first to tag this record!
|
| Summary: | Tuis is 'n praktiese, inspirerende gids vir die huis en tuin wat lesers in staat stel om hulle blyplekke mooi te maak, en die waarde daarvan te laat toeneem - binne én buite. Die tydskrif maak die lewe makliker vir mense wat 'n huis wil koop, bou of opknap, of lus is vir tuinmaak, kosmaak of mooimaak. Tuis wys nie net mooi goed nie - ons verduidelik ook wat waarde sal toevoeg tot jou eiendom, en hoekom. Die tydskrif bied bekostigbare en toeganklike keuses aan lesers, hulp met selfdoenprojekte, en raad vir opknapwerk. Dis vir gewone mense - mans én vroue - met gewone lewens, gewone loopbane en gewone huise; mense wat graag hulle eiendomme wil verbeter, en dit moet doen op 'n begroting. |
|---|---|
| Physical Description: | 1 online resource |
| Publication Frequency: | Every other month |
| Format: | Requires the Libby app or a modern web browser. |
