Tuis werf
Die 2de uitgawe van Tuis Werf is propvol inspirerende leser-opknappe - van 'n stoep in die Wynland tot 'n klein binnehof in die stad! Bou jou eie fontein en maak self plaveiblokke; ons wys jou hoe. Ons het ook slim planne met onooglike vibracrete-mure en wys 'n indrukwekkende tuin met vyf vertrekke....
Saved in:
| Format: | Downloads eMagazine Magazines eMagazine |
|---|---|
| Language: | Afrikaans |
| Published: |
Cleveland :
Media 24 Ltd.
|
| Series: | Tuis Werf.
|
| Subjects: | |
| Online Access: | Read eMagazine in Libby. |
| Tags: |
No Tags, Be the first to tag this record!
|
