Weg! mosambiek

Wit strande, soel blou seewater waarin jy die ganse dag kan dryf, hope garnale en 2M-bier... Ja-nee, Mosambiek is een van Suider-Afrika se topbestemmings vir 'n seevakansie. Maar wat jy dalk nie weet nie, is dat dié land soveel meer bied, veral opwindende bosvakansies. Hierdie gids beantwoord ál d...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Format: Downloads eMagazine Magazines eMagazine
Language:Afrikaans
Published: Cleveland : Media 24 Ltd.
Series:Weg! Mosambiek.
Subjects:
Online Access:Read eMagazine in Libby.
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
Description
Summary:Wit strande, soel blou seewater waarin jy die ganse dag kan dryf, hope garnale en 2M-bier... Ja-nee, Mosambiek is een van Suider-Afrika se topbestemmings vir 'n seevakansie. Maar wat jy dalk nie weet nie, is dat dié land soveel meer bied, veral opwindende bosvakansies. Hierdie gids beantwoord ál die reisvrae wat jy kan hê: bekostigbare verblyf, puik idees vir vakansies verder noord, asook die nodige inligting oor roetes, grensposte en paklyste. Maak solank jou sommetjies... en kyk hoeveel verlof jy het!
Physical Description:1 online resource
Publication Frequency:One time
Format:Requires the Libby app or a modern web browser.