Wegsleep kampgids
Dié breedvoerige gids is vol raad oor dinge soos hoe om jou voertuig te stabiliseer, wat om te sleep en hoe om te sleep. Daar's elfdoenprojekte, leserswenke, 'n sleepgids, inligting oor sleepwetgewing, toltariewe én 'n paklys vir jou kampvakansies.
Saved in:
| Format: | Downloads eMagazine Magazines eMagazine |
|---|---|
| Language: | Afrikaans |
| Published: |
Cleveland :
Media 24 Ltd.
|
| Series: | Wegsleep Kampgids.
|
| Subjects: | |
| Online Access: | Read eMagazine in Libby. |
| Tags: |
No Tags, Be the first to tag this record!
|
