Wegsleep oordgids
Met WegSleep kan jy 2016 op 'n hoë noot afskop. Op 9 Januarie is ons nuwe oordgids op die rak. Ons het die WegSleep-oordgids 2016 saamgestel om jou te help om jou volgende kampe te beplan. Dit is 'n gids met inligting oor 197 kampplekke en oorde in al die provinsies en in die Wildtuin. Die gids gee...
Saved in:
| Format: | Downloads eMagazine Magazines eMagazine |
|---|---|
| Language: | Afrikaans |
| Published: |
Cleveland :
Media 24 Ltd.
|
| Series: | WegSleep Oordgids.
|
| Subjects: | |
| Online Access: | Read eMagazine in Libby. |
| Tags: |
No Tags, Be the first to tag this record!
|
| Summary: | Met WegSleep kan jy 2016 op 'n hoë noot afskop. Op 9 Januarie is ons nuwe oordgids op die rak. Ons het die WegSleep-oordgids 2016 saamgestel om jou te help om jou volgende kampe te beplan. Dit is 'n gids met inligting oor 197 kampplekke en oorde in al die provinsies en in die Wildtuin. Die gids gee vir jou inligting oor die kampplek se staanplekke en geriewe, hoe om daar te kom en die prys en kontakbesonderhede. Met dié gids kan jy jou kampnaweke en vakansie (s) vir die nuwe jaar en sommer vir 2017 begin beplan. Geniet dit en lekker kamp. |
|---|---|
| Physical Description: | 1 online resource |
| Publication Frequency: | One time |
| Format: | Requires the Libby app or a modern web browser. |
